Chalets
Die chalets bestaan uit een woon-/slaapvertrek met beddens, linne en handdoeke, suite-badkamer met ‘n stort, koffie en tee stasie, yskas en ‘n mikrogolfoond.
Ons het twee eenhede wat elk ‘n dubbelbed en ‘n driekwart bed inhet en die badkamers het ‘n stort. Ons ander ses eenhede het elke twee driekwartbeddens met ‘n badkamer wat ‘n stort het.
‘n Gemeenskaplike skottelgoed opwas area asook ‘n gemeenskaplike braai lapa met alle eetgerei is beskikbaar vir gaste wat in chalets bly omdat die eenhede nie hul eie kombuise het nie.


